Search

07 Nov. Gelukkige Trekkings

Updated: 5 days ago

Ons is so gelukkig om 'n hele reeks pryse te hê wat getrek word op 07 Nov. Om een hiervan te kan wen, moet jy natuurlik 'n lootjie (of 10) koop. Doen dit sommer aanlyn. Elke persoon wat 'n lootjie (of meer as een) koop, kry ook 'n heerlike tydskrif-bederf - absoluut gratis. Die waarde van dié tydskrif-bederf is meer as 3 keer die lootjie se waarde. So... dit is 'n wen - die oomblik wat jy jou lootjie koop.


WAT KAN JY WEN?


Hierdie stel juwele word handgemaak deur Carien Waldeck van minilé. Die waarde hiervan is R180. Dit bestaan uit:

  • hangertjie

  • oorkrabbertjies

  • sleutelhouer


'n Pragtige handgemaakte metaal roos. Dié besondere kunsstuk word gemaak deur een van ons lidmate. Die waarde daarvan is R600.





Crème Classique Travel pack velsorgprodute x 6: 6 persone kan elk ‘n reispak velsorgprodukte ter waarde van R180 wen.



Ouma Hanna’s Boerseep x 1: 1 persoon kan ‘n houer gerasperde seep + 3 blokke seep wen ter waarde van R150.


Skinny Tan / Charles+Lee seep vir ‘n man / Roots shampoo / Poo-Pourri before you go toilet spray x 2: 2 persone kan elk ‘n geskenkpak ter waarde van R1900 wen.

· Skinny Tan Mousse (R399.95)

· Skinny Tan Body Glow (R300.00)

· Dual Tanning Mitt (R129.95)

· Skinny Tan Protect & Glow SPF 50 (R399.95)

· Roots extreme clean shampoo (R300) in een en Roots Anti-dandruff shampoo in ander een

· Charles + Lee soap (R200)

· Poo-Pourri before you go toilet spray (R169.95)



Progast sak (±R40) + produkte ter waarde van ±R458 x 1: 1 persoon kan dit wen:

· Progast pet (± R50)

· Progast 20ml druppels (R159)

· Progast Oxy-Colon Cleanse (R209)



Progast gymsak (±R130) + Progast t-shirt ±R70 ter waarde van ±R200 elk x 2: 2 persone kan dit wen:


Sinulex ter waarde van ±R285 x 1: 1 persoon kan dit wen:

· Sinulex Fizzy (R120)

· Sinulex capsules (R115)

· Sinulex masker x 2 (R50)



Sh’Zen cooling spritzer for feet & exfoliator for feet ter waarde van R500 x 1: 1 persoon kan dit wen.



Baby Cuddles handgemaakte teddiebeer + babakombers ter waarde van R700 x 1: 1 persoon kan dit wen.



Vents Brull t-shirt geskenkbewys van R295 x 1: 1 persoon kan dit wen.



Honderde Handsakke geskenkbewys van R300 x 1: 1 persoon kan dit wen.



0218741338

©2020 deur DJ Muller (0796481114 / djennadia@gmail.com)