Search

10de Maand Dankoffer

Hoekom moet ek gee?

In Oktober gee ons bo en behalwe ons normale 10de. Ons doen dit uit absolute dankbaarheid. Die idee is dat jy gee wat jy NOG NIE het nie! Daarom is dit ook 'n "gee" wat absoluut in vertroue en afhanklikheid van die Here gebeur. VERTROU Hom om vir jou te gee, sodat jy vir Sy kerk kan gee.



0218741338

©2020 deur DJ Muller (0796481114 / djennadia@gmail.com)