Die 7de November gaan ons groot makitie hou. Dit is ons basaar en ons eerste lekker feestelike saamwees sedert die lockdown begin het. Ons gaan binnerkort baie meer details gee, so hou hierdie blad en on Facebook Page dop.
07 NOVEMBER 2020
Allee Bleue Wine Estate
Intersection R 45 and R310